Die Venus Freeze PlusTM is ‘n mediese estetiese toestel vir teenverouderingsbehandeling vir die gesig en lyf.

Radiofrekwensie-tegnologie genereer beheerde hitte-energie deur verskillende dieptes van die vel and vetlae. Hierdie hitte veroorsaak dat kollageen saamtrek en dit veroorsaak dat die vel fermer voorkom.

Magnetiese Pulse tegnologie word terselfdertyd aangewend. Dit veroorsaak dat bestaande fibroblast-selle nuwe kollageen begin skep en stimuleer gelyktydig die produksie van meer fibroblast-selle, wat bykomende kollageen produseer. Daarby stimuleer magnetiese puls ook die vorming van nuwe bloedvate, wat bloedsirkulasie en die toevoer van voedingstowwe bevorder.
Dit lei tot ‘n merkbaar meer jeugdigde, verfrisde voorkoms.

Hierdie kombinasie is uniek tot Venus Behandelings.

Die operateur kan kies tussen twee handstukke, afhangende van die teikendiepte en oppervlakarea wat behandel word.

Diamond Polar
Dié handstuk is ideaal vir die gesig en nek of klein areas waar velverferming hoofsaaklik aandag nodig het.

Octipolar
Dié handstuk kan tot 3.5cm penetreer en is ideaal vir gelyktydige ververferming en die vermindering van selluliet en sentimeters.

Boek nou ‘n afspraak.